Resource Description

Hierdie pakket sluit werkstukke in wat as toetse gebruik kan word vir hersiening oor die volgende onderwerpe vir Lewensvaardigheid vanuit die Platinum Handboek vir Graad 4:

1. Veiligheidsmaatreëls
2. Persoonlike en Huishoudelike Higiëne
3. Gesonde Omgewing en Persoonlike Gesondheid

Elke onderwerp het werkstukke wat memo’s vir elke werkstuk bladsy insluit.

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R35.00