R69.58

Resource Description

Hierdie pakket sluit werkstukke in wat as toetse gebruik kan word vir hersiening oor die volgende onderwerpe vir Lewensvaardigheid vanuit die Platinum Handboek vir Graad 4:

1 Kulturele en Morele Lesse
2 Godsdiens in Suid-Afrika
3 Gevare in en om Water

Elke onderwerp het 3 bladsye met werkstukke wat memo’s vir elke bladsy insluit.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.