Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Die oudste vorm van kommunikasie
2 Moderne vorme van kommunikasie

Uiteensetting van die onderwerpe hierbo gelys:

1 Maniere hoe mense kommunikeer / Hoe het die San-mense gekommunikeer?
2 Posstelsel / Radio / Eerste Tikmasjiene / Telegraaf / Telefoon / Kameras / Televisie / Persoonlike Rekenaar / Internet / Selfone

Opsommings gedoen uit die ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE HANDBOEK VIR LEERDERS IN GRAAD 4

R56.93

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.