Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 Eksamen
Die vraestel het 4 vrae en die totaal is 40.
R57.50
Resource Description
Hierdie dokument sluit die vraestel en memorandum gebaseer op Barrett se kognitiewe vlakke in. Die vraestel het 4 vrae: 1 Leesbegrip (15 punte) , 2 Visuele tekste (10 punte) , 3 Opsomming (5 punte), Taal in konteks (10 punte). Die totaal is 40.