Graad 4 Afrikaans FAL Kwartaal 1 Assessering Pakket
Graas 4 Afrikaans FAL Assesseringspakket Kwartaal 1
R115.00
Resource Description
Hierdie dokument sluit die volle assesserings in (Volgens CAPS): Hardoplees (20 punte), Transaksionele teks (10 punte) en ‘n Opstel (20 punte). Die volgende addisionele aktiwiteite word ook ingesluit: Leesbegrip (15 punte), Taalstrukture (10 punte) en ‘n Opsomming (5 punte). Die vrae is gebaseer op Barret se kognitiewe vlakke. Die memorandum word ook ingesluit.