Resource Description

Hierdie bestaan uit Graad 4 en Graad 5 Assesserings taak 5.

KWARTAAL 2 EKSAMEN!!!

Graad 4 Vraestel – Afdeling A: 2 x Leesbegrip (20 punte)

– Afdeling B: Taal (20 punte) – Lettergrepe; Ontkennende vorm; Vraende voornaamwoorde; Meervoude; Voorsetsels

*Daar is ‘n MEMO ook by*

Graad 5 Vraestel – Afdeling A: 2 x Leesbegrip (20 punte)

– Afdeling B: Taal (20 punte) – Homonieme; homofone; Verlede tyd; Toekommende tyd; Meervoude; Voorvoegsels en Agtervoegsels.

*Daar is ‘n MEMO ook by*

KWARTAAL 2 EKSAMENS!!! Die Afrikaans Klaskamer

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R120.00