Resource Description

Graad 2: 100 somme Werkkaart

Hierdie produk is ‘n A4 PDF werkkaart met 100 somme wat verskillende aspekte toets (hoofreken, groot getal somme, vergelyking, halvering en verdubbeling). Die antwoorde is ingesluit.

Graad 2: 100 Somme Werkkaart

FREE

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

Wiskunde

Hou leerders lekker besig en is maklik en vinnig om te verstaan.

Bianca Van Den Bergh - September 25, 2023