GRAAD 11 – WISKUNDE – 5 POWERPOINT LESSE
R50.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in PowerPoint en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die lesse aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Teacher911 verkoop.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
1. Analitiese Meetkunde
2. Eksponente & Wortelvorme
3. Getalpatrone
4. Statistieke
5. Vergelykings & Ongelykhede