R11.50

Resource Description

Handskrif oefeninge wat die Graad 1 Huistaal Aangepaste Kurrikulum vir 2020 volg.

Dit bevat die volgende:

(1)  Beplanning wat die aangepaste kurrikulum 2020 volg

(2)  Hersiening van Kwartaal 1 se letters

(3)  Oefeninge van Kwartaal 2 se letters

(4)  Oefeninge om woorde te kopieer

(5)  Assesseringsaktiwiteite

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.