R276.00

Resource Description

Gr10 Fisiese Wetenskap Module 7 Meganika

Handboek: Bladsynommers verwys na “Oxford suksesvolle fisiese wetenskappe KABV: Gr10 Leerderboek”
Gebruik: Die hulpbronne kan in die klas gebruik word en sluit oefeninge en memorandums in.

Die bron sluit 12 ‘PowerPoint-aanbiedings’ oor die volgende onderwerpe in:
1. Vektore en skalare
2. Posisie
3. Afstand en verplasing
4. Spoed en snelheid
5. Gemiddelde versnelling
6. Oombliklike snelheid en spoed
7. Grafieke van beweging
8. Gebruik grafieke van beweging
9. Vergelykings van beweging
10. Vergelykings van beweging en padveiligheid
11. Verskillende soorte energie
12. Behoud van energie Dok. Kruger

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.