R69.58

Resource Description

Gr. 8 Geskiedenis – Kwartaal 3: DIE STORMLOOP VIR AFRIKA: Laat 19de eeu

Met opsommings in PDF en Powerpoint.

Hierdie produk bevat Gr. 8 Geskiedenis Kwartaal 3 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies plus addisionele PDF opsomming om UIT te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum.

Pragtige illustrasies om konsepte beter te verstaan, plus die logies uiteengesitte opsommings help baie met eksamenvoorbereiding. Hierdie produk het ook goeie resultate getoon vir leerders met ADHD, Outisme of ander leeruitdagings.

Onderwerpe ingesluit in opsommings:

EENHEID 3.1: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu
Die wedloop vir kolonies in Afrika
Berlynkonferensie van 1884
Die Berlynse Konferensie lei tot Wêreldoorlog
Oorsake van kolonisering
Gevolge in Afrika a.g.v. kolonisasie

EENHEID 3.2: Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk
Koning Tutu
Die Ashanti oorloë teen die Britte
Dr. Kwame Nkrumah – Ghana

Wat is ingesluit?
57 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
14 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Die materiaal in die Powerpoint is aangevul met voorbeelde om die belangrike konsepte duidelik te illustreer. Indien u die Powerpoint wil verkort, kan daardie bladsye net verwyder word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.

Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 154 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.