Resource Description

Gr.5 Geskiedenis Kwartaal 3 opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek, asook uittreksels uit Ken en Verstaan handboek)

Hierdie  is die hersiende weergawe vir 2020.

Onderwerpe: EGIPTE
Die Nyl
Farao’s
Uitvindings
Medisyne
Godsdiens
Tempels en Piramides, Mummies
Toetankamen
Uitbrei van kennis na ander lande

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sluit in:
58 bl Powerpoint skyfievertoning

12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 97 ratings )

Geskiedenis

August 31, 2020 Stella Ferreira

Vreeslike oulike skyfievertoning!

Geen Skyfievertoning

August 17, 2020 Niel Botha

Daar is geen Powerpoint file op die downloads nie. Die skyfievertoning file is net 'n gewone JPEG file.

1

July 17, 2020 Clarissa deetlefs

Daar is geen slide show nie, net die eerste bladsy as 'n foto - dis al wat oopmaak. Die pdf maak volledig oop

powerpoint

May 23, 2020 Linwestess

Ag nee ouens, ek gebruik al julle inligting vir jare, vandat my eie dogtertjie in Gr 5 was. Ewe skielik moet ek vir opgedateerde powerpoint 2020 betaal? Ek was gelukkig met die ou Powerpoint dnki!!! En na betaling, kan ek nie die Powerpoint oopmaak nie en is daar net 'n J-Peg beskikbaar.

powerpoint

May 23, 2020 Linwestess

Ag nee ouens, ek gebruik al julle inligting vir jare, vandat my eie dogtertjie in Gr 5 was. Ewe skielik moet ek vir opgedateerde powerpoint 2020 betaal? Ek was gelukkig met die ou Powerpoint dnki!!! En na betaling, kan ek nie die Powerpoint oopmaak nie en is daar net 'n J-Peg beskikbaar.

August 29, 2018 Suzanne Steyn

August 26, 2018 Cezayne

August 9, 2018 Moolmanfamily

Geskiedenis Graad 5 Geskiedenis opsommings vir Kwartaal 3 Antieke Egipte, insluitend Toetankamen. Gratis werkskaart ingesluit.

R40.00