Gr 10 Algebraiese uitdrukkings
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie boekie bestaan uit 9 oefeninge.
Oefening 1 : Hersiening van Gr. 9 werk
Oefening 2: Produkte van tweeterme
Oefening 3: Produkte van tweeterme and drieterme
Oefening 4: Faktorisering – Gemeenskaplike faktoor & groepering
Oefening 5: Faktorisering – Verskil van twee vierkante
Oefening 6: Faktorisering – Kwadratiese drieterme
Oefening 7: Faktorisering – Verskil en som van twee derdemagte
Oefening 8: Faktorisering – Gemengde vrae
Oefening 9: Algebraiese Breuke
Boekie is geskik vir huiswerk aktiwiteite, addisionele oefening, hersienings oefening en/of toets/eksamen voorbereiding.
Vrae moet sonder die gebruik van a sakrekenaar voltooi word.
Memorandum is ingesluit. (boekie is 8 bladsye, sonder memorandum).