Gr 1 Werkkaarte Afrikaans HT
Resource Description
34 bladsye van werkies vir inoefening.
Kan dit gebruik tydens groeplees om die wat nie op die mat saam met Juffrou lees. besig te hou of as ekstra inoefening. Werkkaarte vir Gr 1 of 2 Remediëring
Prentjies van Vlooi, Biebie en Kalla van die Oxford leesreeks is ook in die boek.
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.