Goeie gewoontes en basiese noodhulp invulboekie
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gr 3 leerders moet in kwartaal 1 vir LV assessering ‘n boekie van ten minste 8 bladsye maak oor noodhulp en goeie gewoontes.
Die invulboekie voldoen aan die vereistes volgens die SBA dokument en kan saam met die departementele boekies gebruik word
om die taak te voltooi.