R34.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Alternatiewe energiebronne I – Inleiding
– Alternatiewe brandstof ‘n werklikheid in 2002
– Alternatiewe energiebeleid vir Suid-Afrika
– Brandstofsel-tegnologie: Hoe werk dit?
– Hidrino’s – ‘n nuwe kragbron?
– Sonsel-toestelle
Alternatiewe energiebronne II – Bio-energie
– Bio-etanol
– Biobrandstof in Suid-Afrika: Vordering 2006
– Brasilië se biobrandstofsukses
– Elektrisiteit uit grondopvullingsterreine
Alternatiewe energiebronne III – Geotermiese en oseaantermiese krag
Alternatiewe energiebronne IV – Getykrag en golfkrag
– Golfkrag ‘n moontlikheid?
Alternatiewe energiebronne V – Hidro-elektrisiteit
Alternatiewe energiebronne VI – Kernkrag
– Kernafval
– Kernkrag – Argumente daarvoor en daarteen
– Koeberg-kernkragsentrale
– PBMR-projek 2003
Alternatiewe energiebronne VII – Sonkrag
– Sonenergie-opsies in Suid-Afrika 2006
– Sonkrag, Algemene gebruike van
Alternatiewe energiebronne VIII – Windkrag
– Windenergie 2006, Ontwikkelings in SA

As ook:

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson Plan Templates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.