R23.00

Resource Description

Hierdie Direkte en Indirekte rede presentation (PDF-formaat) verduidelik die verskil tussen direkte en indirekte rede deeglik met voorbeelde. Daar is eenvoudige stappe uiteengesit om die leerders te lei wanneer hul sinne moet verander, asook voorbeelde en twee oefeninge vir die leerders om te oefen.

This presentation explains the difference between direct and direct speech with examples. It also includes easy steps to follow to guide the learners when they need to change between direct and indirect speech.
Tracy’s Tips Tools and Tricks

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.