Dinge wat ons gelukkig maak
Resource Description
Power Point les.
‘n Interaktiewe Power Point les van 21 skyfies geskikvir Gr 3 leerders – Lewensvaardigheid. Ander lessies in hierdie reeks is ook beskikbaar, nl:
Veiligheid, reëls, regte en verantwoordelikhede.
Gesondheid en eerste hulp.
Gevoelens.
Goeie en swak maniere.
Beskerm ons omgewing.
Insekte.
Kom ons bou ‘n komposhoop.
My troeteldier.
Gesonde eetgewoontes.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.