Bou jou klanke met speelklei!
Speelklei is ‘n kreatiewe manier om kinders op ‘n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer. Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om ‘n wye verskeidenheid persepsuele konsepte vas te lê en te ontwikkel.
Hierdie produk sluit kleimatte van al die klanke in die alfabet in (hoofletters en kleinletters). Kan gebruik word om klankherkenning (visueel en ouditief) te oefen en klankvorming vas te lê
Die hulpmiddel is in A5 en A4 formaat.
Druk, lamineer en speel!
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description