R34.50

Resource Description

Hierdie is die 7de boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees, nuwe woordeskat & rekenaarvaardighede leer en ontdek.

 

Elke storie in hierdie boek gaan oor een of ander dier. Met elke storie gaan die kinders meer leer, oor hoe wonderlik God se Skepping is. So gaan hulle ook meer algemene kennis opdoen.

 

Die kinders gaan ook begin om vir jou meer vragies te vra oor elke dier.

 

So, dit is dalk ’n goeie plan om nou tegnologie te gebruik. Gaan ‘GOOGLE’ vir meer inligting /prente ‘images ’/ feite / YouTube ens.

 

Aan die einde van die boek kry die kinders ook geleentheid, om hulle eie skeppende & kreatiewe sinne te skryf of tik op die rekenaar. (eie keuse)

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.