R92.00

Resource Description

Hierdie hulpmiddel sluit 2 stelle met 26 alfabet klanke in. Dit is daarop gemik om beginklanke bekend te stel, woordeskat uit te brei, ouditiewe en visuele persepsuele asook fynmotoriese vaardighede te ontwikkel. Die muurkaarte van a-z is volkleur en kan in A5 of A4 gedruk word. Inkleur en knip aktiwiteite om beginklanke vas te lê word ook by die hulpmiddel ingesluit.

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in

Beginklank Muurkaarte a-z
Beginklank a-z (Inkleur en Knip) 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.