Resource Description

*2 Stelle/Lettertipes: Hoofletters, kleinletters en syfers 1 – 10. 126 Bladsye in totaal.

Die twee lettertipes sluit die lettertipes wat in provinsies soos Gauteng en die Wes-Kaap gebruik word in.
Trek die groot letters na of verklein die velle om boekies te maak. Lamineer die velle en trek met witbordveselpenne na of rol kleiwurmpies om die letters te bou.

Use these sheets to review the letter formations used in provinces such as Gauteng and the Western Cape.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 62 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R9.00