Alfabetiese vlaggies
R287.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afrikaanse Alfabetiese vlaggies.
Die vlaggies het die 26 letters van die alfabet op. Elke vlaggie het ook ‘n prentjie en ‘n woord wat met die letter begin. Vlaggies kan saam gesit word en in die klas gehang word om die leerervaring vir leerders lekker te maak.