Resource Description

‘n Lessie oor e woorde.

Ons behandel klankies, pas woordjies by prentjies, bou rymwoordjies, lees rymwoordjies, luister na woordjies en skommel sinnetjies in regte volgorde.

Nota:

U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

Gebruik hierdie link en install.

https://groups.google.com/group/macrat-ps-news/attach/6a42e34e5b443b5a/ABC%20Junior%20Typing.ttf?part=0.1&authuser=0&view=1

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Power Point les van 13 skyfies.

Graad 1 leerders.

R25.00