Resource Description

Met hierdie Power Point les word die a klankie behandel.

Oefen rymwoorde. Lees rymwoorde.

Skakel klank aan, klik op blommetjies en leerder moet woorde kom uitwys.

Help ook leerders om die regte volgorde van ‘n sin te maak.

U het Gr 1 font nodig vir hierdie les. U kan dit aflaai by hierdie skakel:

https://groups.google.com/group/macrat-ps-news/attach/6a42e34e5b443b5a/ABC%20Junior%20Typing.ttf?part=0.1&authuser=0&view=1

0&view=1

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 20 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Power Point les vir Gr 1 leerders.

In totaal is daar 16 skyfies.

R25.00