Afrikaanse Alfabet Skrifrigting kaarte
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie handige, kleurvolle en drukbare plakkate. Hierdie handige plakkate kombineer die alfabet met die letters se skryfmetodes. Hierdie Afrikaanse alfabet skrifrigting kaarte, is ‘n handige hulpmiddel vir elke Grondslagfase onderwyser of ouer.