Poësie skryf-program vir Graad 2-3

KABV

R46.00

Resource Description

Poësie is beslis een van die beste maniere om kreatiwiteit in alle kinders na vore te bring. Die kort formaat van gedigte en die spesifieke vaste struktuur van die aktiwiteite in hierdie program is perfek vir sukkelende skrywers.

Hierdie aktiwiteite maak dit ook moontlik om al die stappe in die skryfproses (soos deur KABV aanbeveel) toe te pas.

INHOUD:

KABV doelwitte
Gedigteboom
Sensoriese gedig
Lysie-gedig
Diamant-gedig (“Cynquain”)
“Acrostic”
Herhalende gedig
Ek is- gedig

Elke gedigsoort word verduidelik en drukbare werkkaarte word verskaf. Kyk uit vir ‘n bonus gedig!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.