R57.50

Resource Description

Die produk behels ‘n begrip en vrae wat handel oor die begrip, ‘n advertensie en vrae wat handel daaroor, en dan oefeninge oor taalstrukture en konvensies. Ek het die produk self gebruik as my Junie Eksamen en die leerders het goed gevaar in die eksamen. Ek hoop julle geniet die produk en baat daarby. Die produk behels selfs lekker inkleur prentjies wat die leerders kan voltooi nadat die toets voltooi is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.