Resource Description

Instruksies en gebruik:

Die storieboek en speletjies is geskik vir kinders tussen die ouderdomme van 1 en 3 jaar oud.

Kleuters is nuuskierig oor alles, insluitende hulle liggame. As ‘n ouer moet ons hulle die regte name vir hulle liggamsdele leer. Dit help jou kleuter om effektief te kommunikeer deur hulle liggaamsdele te kan benoem en vir jou te se hoe hulle liggame voel. Vir ‘n kleuter om te leer van hulle liggaamsdele, ontwikkel kognitiewe en taalgebruiks vaardighede op ‘n vroee ouderdom.

Wat kan my kind leer:

1. Liggamsdele van die mens
2. Uitbrei van woordeskat
3. Fyn motoriese vaardighede – knypgreep
4. Verbeter konsentrasie
5. Bevorder kognitiewe vaardighede
6. Prente kan gebruik word om in meer detail in te gaan deur die gesigsdele te leer
7. Ouditiewe geheue – rympies en liedjies
8. Storie geheue.

Wat is ingesluit:

a. Geillustreerde storieboek
b. Instruksies en bonus idees
c. Liggaamsdele prente om uit te sny. Painted Pony (Pty) Ltd

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00

Intellectual Property All contents of this book and games, understood to include, but not limited to; text, graphic design, games, images or content, are the intellectual property of Painted Pony. No content may be duplicated, resold, reused, distributed, displayed, translated, modified, reverse-engineered, disassembled, recompiled or otherwise exploited. You shall not upload to, or otherwise publish through social media sites, any of the contents, information or other material that infringes on Copyrights. It is intended for the use of the buyer of this product, only.