Resource Description

Afrikaans Huistaal, Gr.4. Eksamenvraestel, FAT 2. Kwartaal 2, Begrip en taal. Bye. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings, begrip vir 25 punte en taal in konteks vir 30 punte wat maklik na 15 verwerk kan word. Die tekste is twee inligtingstekste en ‘n advertensie. Memorandum met vlakverspreiding is aangeheg. Vraestel is in Word-formaat; dus wysigbaar.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R70.00