R92.00

Resource Description

Die kontrole toets sluit in:
Vraag 1 Literere/Nie Literere leestukke met begrip vrae wat volg.
Vraag 2: Visuele Teks moet gewone soekvrae wat volg.
Vraag 3: Inligtinteks met opsomming wat gedoen moet word.
Vraag 4 : Taal in konteks vrae wat beantwoord moet word.
Ek het grootliks die Afrikaans is Piekfyn Gr.7 handboek gebruik met de opstel van hierdie kontrole toets.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.