EE- klank Vaslegging en Intervensie volgens die Wetenskap van Lees
Resource Description
Hierdie produk bied 45 werkkaarte vir klassikale en individuele vaslegging van die ee-klank. Dit is ook pasgemaak vir intervensie doeleindes. Die werkkaarte spreek die volgende aan:
Foneem-Grafeem Assosiasie
Fonemiese Bewustheid
Alfabetiese beginsel
Dekodering (woorde, sinne, stories)
Enkodering
Leesbegrip
Al die aktiwiteite is ontwikkel volgens die beginsels van die Wetenskap van lees (The Science of Reading)
R32.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.