Resource Description

Hierdie produk bestaan uit 10 werksvelle wat maklik drukbaar is.

Werksvelle sluit in:

1. Identifiseer die 2D vorms

2. Ontsyfer die kodes – 2D

3. 2D Woordsoek

4. Trek ‘n lyn vanaf die vorm tot by sy naam – 2D

5. Identifiseer, teken, skryf en tel (3 opsies) – 2D
6. Identifiseer die 3D vorms

7. Ontsyfer die kodes – 3D

8. 3D Woordsoek

9. Trek ‘n lyn vanaf die vorm tot by sy naam – 3D

10. Identifiseer, teken, skryf en tel (3 opsies) – 3D

Dankie vir U ondersteuning!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hierdie produk bestaan uit 10 werksvelle wat maklik drukbaar is.

R18.00