• Tannie Mia
  • Fokus op produkte in Afrikaans
    Meeste vakke alle grade.
    Kwaliteit opvoedkundige materiaal.

Baie oulik

Baie dankie, dit het baie gehelp. Lekker toets om tehelp met die hersiening

Christo Deacon- March 6, 2024 SW Gr.4 Toets Kwartaal 1 Geografie

Baie oulik

Ek het dit afgelaai as 'n hersienings toets vir my kind. Baie oulik, goeie gebalanseerde vrae. Al die werk gedek wat dit moes.

Annablom- March 12, 2023 SW Gr.4 Toets Kwartaal 1 Geografie

Spelling mistakes

I purchased and downloaded the worksheets and noticed that there are typing errors by the activities of number 11 and number 14.

(nmber and nomber should be corrected)

Mrs Van Niekerk- September 16, 2022 Number of the Day 1-20 Mathematics

So-so

Ek was opgewonde om te sien dit is saamgestel presies volgens die handboek wat ons gebruik maar daar is foute in die toets. Die kaart van SA in Vraag 2 het Limpopo en Mpumalanga omgeruil. Die memorandum is ook verkeerd want 2.3 is Vrystaat en nie Gauteng nie. Die memorandum verwys ook na Brasilië??? Bietjie teleurgesteld en my kind net meer deurmekaar gemaak.

Rhodé Odendaal- September 16, 2022 SW Gr.4 Geografie TOETS – Kaartvaardighede

Karin Smit- September 16, 2022 Lewensoriëntering Gr.8 November Vraestel

Karin Smit- September 16, 2022 Lewensoriëntering Gr.8 Junie Vraestel

great

Johanita- September 16, 2022 Wiskunde EksponentWette Plakkaat

Great

Johanita- September 16, 2022 Wiskunde WORTELVORME plakkaat

This look very usefull exept I found a mistake in the first sum make me worry I wonder if there is more... but for the rest very useful I like the " padkaart"

Johanita- September 16, 2022 Wiskunde EKSPONENTE opsomming

not read this yet look great

Johanita- September 16, 2022 Wiskunde Breuke Opsomming

Did not expect the same thing so many times......

Johanita- September 16, 2022 Volgorde van bewerking Plakkaat

ANNETTE MOSTERT- September 16, 2022 Graad R Sertifikaat 2018

Jackie Fourie- September 16, 2022 Volgorde van bewerking Plakkaat

Zonehln- September 16, 2022 Lewensoriëntering Gr.8 Maart Vraestel