• Pret in Graad R
  • Ek is ‘n Gr R juffrou op die platteland wat glo dat Gr R die belangrikste graad in ‘n kind se skoolloopbaan is. As ‘n kleintjie se fondasie reg is, maak dit die res van sy loopbaan soveel makliker. Dit is baie belangrik dat ‘n Gr R-juffrou moet weet dat leer deur speel geskied en dat dit pret moet wees. Gr R is die jaar waarin die kind gereed gemaak word vir skool en wat gaan bepaal of hy/sy van skool gaan hou of nie. Hoe minder Gr R-kinders “takies” op papier moet doen, hoe beter. Daar is verskeie maniere waarop die CAPS-kurrikulum op konkrete wyse aangebied kan word. Hierdie winkel is ‘n poging om produkte te verskaf wat die CAPS kurrikulum onderskryf en kinders help om die sillabus op ‘n prettige manier baas te raak.

Oulik

March 24, 2020 Nikki Rust Orden prente minste na meeste1 tot 5 : huise

Leersaam en effektief!

Oulik

March 24, 2020 Nikki Rust Kies die korrekte prentjie by die klank

Leersaam en effektief!

Oulik

March 24, 2020 Nikki Rust Orden prente minste na meeste1 tot 5 : huise

Leersaam en effektief!

Oulik

March 24, 2020 Nikki Rust Kies die korrekte prentjie by die klank

Leersaam en effektief!

Oulik

March 24, 2020 Nikki Rust Orden prente minste na meeste1 tot 5 : huise

Leersaam en effektief!

Oulik

March 24, 2020 Nikki Rust Kies die korrekte prentjie by die klank

Leersaam en effektief!

Kies die korrekte prentjie by die klank

January 31, 2020 Nadia van der Westhuizen Kies die korrekte prentjie by die klank

Gr R - flitskaarte vir die aanleer van klanke

January 31, 2020 Nadia van der Westhuizen Gr R flitskaarte vir die aanleer van klanke

Excellent

January 8, 2020 Leandri Mienie Orden prente minste na meeste 1 tot 5. Tema: troeteldiere

Excellent

January 8, 2020 Leandri Mienie Orden prente minste na meeste1 tot 5 : huise