• plattelandsejuffie
  • Plattelandsejuffie bied onderrig in 2020:

    RTT graad 10 – 12
    Rekeningkunde graad 10 – 12

    Voorheen al aangebied:
    Graad 8 + 9 EBW
    Graad 8 + 9 Geskiedenis
    Graad 8 + 9 Wiskunde
    Besigheidstudies en Wiskunde Geletterdheid

RTT Gr.10 PAT Fase 1

Alhoewel die oorspronklike taakpapier van die skool die taak uiteengesit het en die fases verduidelik het, was daar steeds nie genoegsame riglyne nie. Ek het afgekom op hierdie Stap vir Stap verduideliking. Dit is n baie deeglike riglyn oor hoe om die taak te begin, hoe om die taak te doen met stap vir stap verduidelikings. Alhoewel hierdie riglyn beskryf word as net fase 1, het die juffrou fase 2 ook gedek met die skermgrepe, verwysings ens. Absolute waarde vir geld, ons het nie een oomblik kop gekrap of gewonder oor iets nie. Dankie plattelandsejuffie!!!

Salome de Villiers- March 19, 2024 RTT Graad 10 PAT fase 1 stappe 2022

KBJ

Die download is 'n Salarisjoernaal en nie 'n KBJ nie

Adele De Klerk- September 16, 2022 KBJ – Kontantbetalingsjoernaal templaat

Looks helpfull

Looks helpful, will give to my child and see if she can do this.

Yolanda Tiersma- September 16, 2022 RTT Graad 12 PAT fase 1 stappe

Looks helpfull

Looks helpful, will give to my child and see if she can do this.

Yolanda Tiersma- September 16, 2022 RTT Graad 12 PAT fase 1 stappe

Rochel- September 16, 2022 3D figure / 3D figures

Good notes

These notes are great stuff and follows the Via Afrika textbook. Maybe look at marking the notes according to which textbook is used.

Lindypienaar- September 16, 2022 History Grade 8 PowerPoint – Before South Africa

verkeerde joernaal

Ek het Kontantbetalingsjoernaal bestel maar het Salarisjoernaal ontvang.

Nerida Lubbe- September 16, 2022 KBJ – Kontantbetalingsjoernaal templaat