• OwL tEaCh YoU
  • Fun-filled Worksheets because LEARNING should be fun.
    Workbooks and Worksheets designed with love.

Weerkaart

Is baie hulpsaam. En gaan groot hit wees in die klaskamer...

Celeste venter- July 13, 2023 Weerkaart Bord

Kleurvol

Die klasreels is regtig oulik en help nie net om die klas mooi te laat lyk nie maar ook om die reels op die muur te he sodat leerders dit daagliks kan sien.

Christel Klynveld- March 20, 2023 Klasreels

Goeie diens en Leer material

Goeie diens en Leer material

Aneke Ellis- February 17, 2023 Herhaalde Optelling

Goeie diens en Leer material

Goeie diens en Leer material

Aneke Ellis- February 17, 2023 Begin Middel en Eindklanke

Goeie diens en Leer material

Goeie diens en Leer material

Aneke Ellis- February 17, 2023 Alfabet skryfboek met patrone

Leevaneeden- September 16, 2022 Enkelklank Leeskaarte

Leevaneeden- September 16, 2022 Dubbelklanke Leeskaarte

Leevaneeden- September 16, 2022 Begin Middel en Eindklanke

Leevaneeden- September 16, 2022 Pas die woord by die regte prent

Leevaneeden- September 16, 2022 Spr, Str, Skr Werkkaarte

5

Adele Jackson- September 16, 2022 Reinforcement of Phonics

uncompleted product

I bought the product and when downloading I only receive a picture of the a sound. Where can I find the e,i,o,u??

Mercia Lancaster- September 16, 2022 Enkelklank Leeskaarte

Great

Mercia Lancaster- September 16, 2022 Drieklank Leeskaarte

I would have liked some u klank woorde - not only a e I o

Leanne- September 16, 2022 Pas die woord by die regte prent

Great

Mercia Lancaster- September 16, 2022 Dubbelklanke Leeskaarte

I’m happy

Leanne- September 16, 2022 Klankfamilies

LaurenJoe- September 16, 2022

LaurenJoe- September 16, 2022

Fal

JAIME- September 16, 2022 Graad 1 Leeskaarte

Good

Melodyclements@rocketmail.com- September 16, 2022 Weerkaart Bord

Enkelklank Leeskaarte

Uit hoeveel klanke bestaan hierdie leeskaarte? Die dokument wat ek afgelaai het toon net die "a" klankie, maar by die beskrywing van die produk is daar 5 klinkers? Kan ek net duidelikheid kry asb.

Rhozanda Jacobs- September 16, 2022 Enkelklank Leeskaarte

Mev C du Plessis

Baie dankie! Hierdie is baie oulik!

Corneli Du Plessis- September 16, 2022 Katjie-skryfwerk / Kitten Writing