Nicole Button
  • Nicole Button
  • Home Friendly Study Material prepared by a Mommy, All information used to prepare my study material is according to my kids school, I do however feel that the basics remain the same in all schools, please find product description to see what the product consists of.

Drie oefeninge, oa, Hartseer teepot

June 15, 2021 Santa Germishuys Luister Toets Graad 3

Uiters swak wemel van spelfoute.
Baie teleurgestel Vertoon ook nie stylvol nie! Kon glad nie vooraf 'b blik daarop kry nie, Anders sou ek dit nooit aangekoop het nie.

M du Toit

June 14, 2021 Mariana du Toit Graad 5 – 3de Kwartaal Oefen Vraagies

Dit is die swakste wiskunde oefening wat ek al ooit bestel het.
Eerste fout vraagies word vragies geskryf - gaan kyk na jou spelreels
Kan nie die breuke behoorlik lees nie. Doen oefening volgende keer in 'n word dokument.
Vermenigvuldig verkeerd gespel
Het regtig my geld gemors.

Groete

Good

May 19, 2021 Charleen Holtzhausen Grade 4 – English Language – Grammar Sentences

Good excersize

Good buy

May 19, 2021 Charleen Holtzhausen Grade 4 – English – Past Tense and Past Perfect Tense

Good buy

good buy

May 19, 2021 Charleen Holtzhausen Grade 4 – English – Future Tense and Future Perfect Tense

Good buy

Good buy

May 19, 2021 Charleen Holtzhausen Grade 4 – English – Present Tense and Present Perfect Tense

Good buy

Geen beskrywing

October 6, 2020 Merise Panter Graad 5 – SW 3de Kwartaal Breinkaart Oefen Vraagies

Soos die skole se kurrikulum verskil, sal dit gaaf wees as die temas wat in die pakket gesluit is, beskryf word onder description.
Hierdie was kwartaal 1 by my kind se skool, en nie kwartaal 3 nie.

Great

August 17, 2020 Niel Botha Graad 5 – Geskiedenis Breinkaart 2 de kwartaal

Graad 5 Breinkaart

August 16, 2020 Betsie Lotter Graad 5 Kwartaal 2 Afrikaanse Breinkaart

Die skyfies is redelik ek het gehoop vir meer verduidelikings en prentjies om te illustreer.

It could be better if TEACHA show more of the product when a person would like to buy.(?)

Afrikaans 4de Kwartaal

August 16, 2020 Betsie Lotter Afrikaans 4de kwartaal Breinkaart

Die skyfies is redelik ek het gehoop vir meer verduidelikings en prentjies om te illustreer.
Mens koop produkte om jouself tyd te spaar .
Hierdie beteken ek moet dit verbeter.

Complaint

June 9, 2020 Alyshea Carelzen Graad 3 – Lettergrepe, Klank grepe, Voornaamwoorde

Bought Grade 3 Letergrepe did not get that got a Sw breinkaart instead. Even though order was corrected....this seller is ripping people of got 2 pages of worksheets that are a couple of sentences....she should be removed from this or better description should be added on what your buying

Graad 3 - Voorsetsels en Voegwoorde from Nicole Button Store

May 4, 2020 Natasha Henning Graad 3 – Voorsetsels en Voegwoorde

Graad 3 - Lettergrepe, Klank grepe, Voornaamwoorde

May 4, 2020 Natasha Henning Graad 3 – Lettergrepe, Klank grepe, Voornaamwoorde

Verkeerde dokument word af gelaai. SW Breinkaart..... Help asb met korrekte dokument

Incorrect item

April 24, 2020 Marzanne van der Westhuizen Graad 3 – Lettergrepe, Klank grepe, Voornaamwoorde

The item should be Lettergrepe but instead it is Geography. Please replace with the correct content.

Graad 6 - Geskiedenis Opsommings 1ste Kwartaal

March 24, 2020 Nikki Rust Graad 6 – Geskiedenis Opsommings 1Ste Kwartaal

Baie teleurgesteld in die kwaliteit. Die woordkonstruksie en spelfoute is onaanvaarbaar!

Brienkaarte - Gr6

February 21, 2020 Amelda Myburgh Graad 6 – NW Breinkaarte 1Ste Kwartaal

Goeie More,
Ek het verstaan ek het 2 stelle breinkaarte aangekoop. Een was voedselverwerking. Ek het betaal vir hom maar nie die opsie gekry om hom te download nie. Kon wel 1 stel NW breinkaarte aflaai en Gesk kwartaal 1.

Gesk, Gr 6 Kwartaal 1 Opsommings.

February 21, 2020 Amelda Myburgh Graad 6 – Geskiedenis Opsommings 1Ste Kwartaal

Alles lyk in order. Baie dankie.

***

December 29, 2019 JeanneS Graad 5 – PSW Breinkaart vir die 1ste en 2de Kwartaal