Lekker Leer
  • Lekker Leer
  • Ek maak opsommings en baie oulike werkkaarte vir leervakke van graad 4 tot 7, verskeie handboeke. Werkkaarte sluit in Blokkiesraaisels, Woordsoeke, Pas Kolom B by Kolom A, Waar of Onwaar, Vul die ontbrekende woorde in, Skommel die letters en Vraag-en-antwoord.

August 13, 2019 Celesti Wasserman Gr. 5 SW Geo Onderwerp 3 Eenheid 2-4

August 13, 2019 Celesti Wasserman Gr. 5 SW Gesk Onderwerp 3 Eenheid 1-2

June 2, 2019 Annelize Graad 6 NWT Onderwerp 2

May 25, 2019 Lindsey Heystek Graad 6 Kw 2 SW Geo Onderwerp 2 Eenheid 1

Ek is teleurgesteld, die produk beskrywing is vir Graad 5 SW opsommings maar die aflaai dokumente wat ek gekoop het is Graad 6 opsommings

May 25, 2019 Lindsey Heystek Graad 5 Kw 2 SW Geo Onderwerp 2 Eenheid 2-3