• Juffrou Natasha se Opsommings
  • Intermediêre Fase Opsommings

Gr 6 Opsommings

Baie gelukkig met wat ons gekry het. Zander sê dit help hom vinniger leer en makliker eksamen skryf. Sal dit definitief aanbeveel.

Marlize Eastes- November 15, 2023 Graad 6 Opsommings Jaarpakket

VIVA

Good day,
Is there anyway that you can do the same with the Viva books?
Thanks

Alicia Cloete- May 31, 2023 GRAAD 5 KWARTAAL 2 OPSOMMINGS PAKKET

Jys n engel!

Jy het geen idee hoeveel tyd en aande se min slaap jy ons gesin gespaar het nie. Die opsommings is fantasties! Dankie dankie dankie.

Chantel Viljoen- May 18, 2023 Graad 5 Opsommings Jaarpakket

Thank you!!

Beste opsommings ooit!!! Dit maak my en my kind se lewe soveel makliker. Die prentjies, bewoording en algehele samestelling is briljant.
Baie dankie.

Jeanette De Jager- April 27, 2023 Graad 4 Opsommings Jaarpakket

Graad 4 NWT opsomming deur Natasha

Hierdie opsomming Sal baie help met die voorbereiding vir die nuwe kwartaal, veral as 'n eerstejaar onderwyser, dankie vir dit.

Shane Fortuin- April 6, 2023 GRAAD 4 NATUURWETENSKAP & TEGNOLOGIE KWARTAAL 2 OPSOMMINGS – PLATINUM HANDBOEK

Lenelé Victor- January 26, 2023 Graad 6 Kwartaal 1 Opsommings pakket

Baie deeglik en akkuraat

Ek sal die opsommings ten sterkste aanbeveel. Dit is baie deeglik en akkuraat in my opinie. My seun se komentaar was dat dit ooreenstem met die handboeke, maar fokus op die belangrike punte.

Armand vd Walt- November 30, 2022 Graad 6 Kwartaal 4 Opsommings Pakket

Elana

A very useful resource that is definitely worth the buy!

Elana Combrinck- October 12, 2022 Graad 4 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings – Platinum Handboek

Juffrou Natasha se Opsommings

Uitstekend, hierdie is beslis die moeite werd!

Tina van Wyk- September 16, 2022 GRAAD 5 KWARTAAL 3 OPSOMMINGS PAKKET

Juffrou Natasha se opsommings

Uitstekend, beslis die moeiete werd!

Tina van Wyk- September 16, 2022 GRAAD 6 KWARTAAL 3 OPSOMMINGS PAKKET

Goeie opsommings

Goeie en volledige opsommings. Baie behulpsaam vir kinders wat leer deur die "kolom metode" .

Ninette van Graan- September 16, 2022 GRAAD 4 NATUURWETENSKAP & TEGNOLOGIE KWARTAAL 2 OPSOMMINGS – PLATINUM HANDBOEK

Opsommings nie op datum

Neem kennis dat hierdie opsommings nie op datum is soos die ander pakette van Juffrou Natasha nie. Het haar in kennis gestel, glo sy sal dit spoedig opdateer.

Ninette van Graan- September 16, 2022 GRAAD 4 KWARTAAL 2 OPSOMMINGS PAKKET

Opsommings nie op datum

Neem kennis dat hierdie opsommings nie op datum is soos die ander pakette van Juffrou Natasha nie. Het haar in kennis gestel, glo sy sal dit spoedig opdateer.

Ninette van Graan- September 16, 2022 GRAAD 4 KWARTAAL 2 OPSOMMINGS PAKKET