R402.50

Resource Description

Hierdie produk is slegs bedoel vir persoonlike gebruik. Jy mag dit slegs in jou huis/kantoor/klaskamer gebruik. Dit word NIE toegelaat om die produk digitaal te deel of ‘n gedrukte weergawe hiervan te deel met ander nie.

WAT SLUIT HIERDIE PRODUK IN:
Welkombanier
Ontmoet jou Juffrou*
Boek/leêrvoorblaaie*
Klaskamerreëls*
Tafelnaamkaartjies*
Groepnommers
Daaglikse skedule*
Universele handseine
Alfabet
Maandkalender
A3 weerkaart
Seisoene
Verjaarsdae*
Maande van die jaar
Dae van die week
Emosies
Klaskamerwerkies*
Gedragskaart
Stemvlakke
Kleurplakkate
Wiskunde:
Getalle: 1 – 20
1 – 100 Getallyn
2D en 3D vorms
Rye en kolomme
Horisontaal en vertikaal
Woordmuur (geen woorde)*
Rame vir vassteekbord
“Affirmations”*
Leë editable “tags”*
Leë dekorplakkate* (Save die pdf as ‘n jpeg of png file om die plakkate ag n agtergrond te kan gebruik.)

*Hierdie dokumente is EDITABLE.

Ek aanvaar nie terugsendings, omruilings of kansellasies nie, maar kontak my asseblief as jy enige probleme met jou bestelling het. Juffrou Watson

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.