Hierdie is ‘n Power Point lessie. In totaal is daar 18 skyfies.
Daar is 15 Woordsoorte vragies.

R40.25

Resource Description

‘n Lekker woordsoorte vasvra speletjie geskik vir Gr 4 – 7 Afrikaans Huistaal

INSTRUKSIES:

Klik op die pyltjie om die vraag en antwoorde te laat verskyn. (A, B, C OF D)
Klik op die A, B, C of D om die regte antwoord te kies.
Klik dan op die “volg” pyltjie wat verskyn.
Die polsende hartjies toon aan hoeveel vrae korrek geantwoord is.
Geniet!

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.