Resource Description

Hierdie plakkate kan uitgedruk, gelamineer en in jou klaskamer vertoon word. Die volgende woordsoorte is in hierdie pakkie ingesluit: Selfstandige naamwoorde, Byvoeglike naamwoorde, Werkwoorde, Lidwoorde, Bywoorde, Voorsetsels,Voornaamwoorde en Tussenwerpsels. Elke woordsoort gee ‘n verduideliking en voorbeelde. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R20.00