Resource Description

Meeste kinders sukkel maar met woordsomme en het baie geleenthede nodig om hierdie konsepte in te oefen.

Hierdie dokument bestaan uit 30 woordsomme met antwoorde tot 20. (3 somme op ‘n bladsy)
Dit is ideal vir Graad 1 (4de kwartaal) of Graad 2 (1ste kwartaal). Dit kan ook gebruik word vir Intervensie of Huiswerk.

Die woordsomme oefen die volgende konsepte
– Optelling en Aftrekking
– Dubbel en Half
– Groepering en Verdeling
– Geldsomme

Sien voorskou vir voorbeelde.

– Ook beskikbaar in Engels –

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 9 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00