R17.25

Resource Description

Hier is twee uitdagende wiskundige kopkrapper aktiwiteite wat spesifiek ontwerp is vir jou sterk Graad 1 leerders. Oefen leerders se berekenings vaardighede deur hierdie kopkrappers te oefen. Dit kom wel handig te pas om jou leerders uit ted daag.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.