R13.80

Resource Description

Hierdie kleurvolle plakkate illustreer die Wiskunde vorms wat die meeste gebruik word. Hierdie plakkate kan uitgedruk, gelamineer en in jou klaskamer vertoon word om die leerders te help om vorms te identifiseer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.