R11.50

Resource Description

Hierdie teller en noemer plakkate kan gelamineer en in jou klas uitgebeeld word. Dit verduidelik vir die leerders hoe ‘n breuk lyk, wat die verskillende dele van ‘n breuk genoem word, asook hoe om ‘n breuk te lees. Hierdie plakkate sal jou leerders help om breuke beter te verstaan. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 19 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.