Hierdie interaktiewe spel is perfek om leerders se getalbegrip te ontwikkel, asook getalherkenning.

R11.50

Resource Description

Hierdie aktiwiteit is getalgebeid 11 tot 20; ek het ook een beskikbaar vir getalgebied 1 tot 10.
Hierdie interaktiewe spel is perfek om leerders se getalbegrip te ontwikkel, asook getalherkenning.
Die taal van die speletjie is irrelevant, want die leerder gaan slegs die syfers en prente sien.
PDF het ‘n verduideliking by van hoe die speletjie werk. PDF beskikbaar teen R10.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.