Resource Description

Hierdie werkkaarte sluit hulpmiddels asook oefen werkkaarte in volgens die GRATIS YOUTUBE video.

Daar is storie agtergrond prente, getal kaarte, prente, klaskamer plakkate, asook talle oefen werkkaarte om lang deling prakties in te oefen. Die video herhaal die lang deling rympie talle male en daar is ook ‘n bladsy wat juffrou kan druk om vir elke kind sy eie lang deling rympie te maak. Al die hulpmiddels is gebruikers vriendelik. Maklik om te druk, te lamineer en knipwerk is ook ingedagte gehou.

GRATIS YOUTUBE video wat verband hou met lang deling:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00