Resource Description

Hierdie werkkaarte/boekie word so saamgestel dat juffrou die YOUTUBE video kan stop en die kinders die opdrag eers voltooi vir vaslegging. Juffrou kan die werkkaart gebruik soos wat dit die beste werk vir die kinders in hulle omgewing. Dit kan net so gedruk word, of geknip en gepak word soos die storie verloop. Dit is vir u gerief.

Om te halveer en verdubbel word in hierdie video d.m.v. die karakters skilpad en hasie verduidelik deur ‘n storie wat op die plaas afspeel. Juffrou kan die storie as ‘n les aanbied of opbreek in dele sodat die kinders ook oefeninge kan doen om die begrip vas te lê.

YOUTUBE video oor halvering en verdubbeling:

Gaan maak gerus ‘n draai by al die ander Wiskunde videos op my kanaal: Dit is prettig, maklik verstaanbaar en kan as aanvulling gebruik word met enige hulpmiddels wat reeds benut word.

My GRATIS OPVOEDKUNDIGE YOUTUBE kanaal is propvol AFRIKAANSE en ENGELSE videos wat wissel van taal, wiskunde, lewensoriëntering, lees, klanke en nog vele meer. Daar is reeds oor die 200 videos en die kanaal groei steeds.

Oorweeg om te SUBSCRIBE op my kanaal, vir vars nuwe hulpmiddels wat jy kan benut soos dit jou pas en jy kan ook al die videos deel na hartelus. Juffrou kan die videos in die klas gebruik of mamma tuis.

Skakel na my kanaal: Druk op die rooi SUBSCRIBE knoppie en gaan snuffel heerlik rond.

https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00